Ek glo dit is moontlik om al die diere van Suid-Afrika op een webblad te noem, maar dit is nie die doel hier nie. Hierdie is slegs 'n deel van die diere-ryk wat in Suid-Afrika aangetref word. Alhoewel ek gepoog het om al die diere in hul eie afdelings te plaas, mag daar dalk van die diere in 'n ander afdeling wees as wat u mag verwag. Blaai gerus rond. Soos altyd, indien u voorstelle het, of selfs oor iets wil kla, kontak my gerus.
Op die kinderblad het ek dier geluide, videos en prente gebruik om die diere te beskryf. Indien u kan help om daardie blad uit te brei kontak my asb.
|