Oom Al Debbo - Hasie.

Sarie Marais.Com Tuisblad

Radio Sarie Marais Ons Gesels Forum Kontak Ons
Tuis
Soogdiere
Bokke
Kat Familie
Perde en Donkies
Beeste
Skape
Varke
Voëls
Visse
Slange
Spinnekoppe
Honde
Ander

 

 

Diere, Voëls enVisse Van Suid Afrika

 

Soogdiere

Soogdiere.

Wat is 'n soogdier?

Soogdiere is enige van 'n verskeidenheid warmbloedige vertebrata diere van die klas Mammalia, insluitend mense, wat gekenmerk word daardeur dat hul lewend deur hul moeders gebaar word, en dan moedersmelk nodig het om te oorleef.

Meeste soogdiere leef op land, alhoewel daar ook soogdiere is wat in die oseaan leef, soos die dolfyn en walvis. Die enigste vlieënde soogdier is die vlermuis. Suid-Afrika het die vinnigste landsoogdier, die jagluiperd. Suid-Afrika het ook die langste soogdier, die kameelperd en die grootste land-soogdier, die Afrika-olifant.

 


 

 

 

 
  Kontak Ons  

Ek gee waar moontlik erkenning waar moontlik, indien ek dalk van u materiaal sonder toestemming gebruik kontak my asb sodat ek dit kan regstel

Baie van die inligting op hierdie webblad is aan my gestuur deur vriende en forum lede daarom is en nie altyd seker van moontlikke kopie reg nie.